****EK LIEF MY OUMA EN OUPA KOMPETISIE*** Stuur n foto in van jou - TopicsExpress



          

****EK LIEF MY OUMA EN OUPA KOMPETISIE*** Stuur n foto in van jou kiddie saam met hul oupa en ouma, as baba net n ouma het of net n oupa, dan sal n foto saam 1 van hul aanvaar word, maar as jy die foto stuur DAN MOET JY N GOEIE REDE HKM BABA NET SAAM OUPA OF NET SAAM OUMA IS ANDERS LAAI EK NI DI FOTO NIE *REELS* Daar mag meer as 1 kind op die foto wees. Geen picmix foto nie, foto mag nie ouer is n jaar wees nie, ouderdom 0-3jaar, fotos moet duidelik wees, kompetisie begin 16 November en eindig 3 Desember, borg se page moet gelike word, maar moet asb nie op borg se page post nie, as jy doen sal jy dadelik van die kompetisie gediskwalifiseer word. Geen fotos sal na 8 uur in die aand gelaai word nie, sal dit die volgende dag laai. 1ste en 2de plek prys is n foto wat ge edit sal word deur ons borg Natasia Van Zyl, julle kan op haar blad gaan kyk hoe pragtig sy die fotos maak, 3de plek prys is n sertifikaat. Fotos kan na Admin *M* gestuur word maryke90@gmail of bbm 26FCD511 en whatsapp 0782905020 Ek hoop julle geniet die kompetisie en stuur some baie fotos in
Posted on: Mon, 02 Dec 2013 07:39:02 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015