{Refleksie} Bid dat Christus altyd die fondament sal - TopicsExpress



          

{Refleksie} Bid dat Christus altyd die fondament sal wees. “There is only one foundation, the one already laid: Jesus Christ.” 1 Corinthians 3:10-11 Vanoggend bid ons dat elke persoon in ons stad sal funksioneer vanuit ‘n plek waar Jesus Christus hulle Fondament is. Mag Jesus Christus die begin en voleinder van elke persoon wees, mag hulle, hul definisie vind in wie Christus is. Ons bid dat ons stad gebou sal wees op die onverganklike fundament van Jesus Christus.
Posted on: Sat, 15 Jun 2013 02:30:00 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015