2 keer my hand getry op Superbru...en beide kere Kampioen gekroon. - TopicsExpress



          

2 keer my hand getry op Superbru...en beide kere Kampioen gekroon. Miskien weet ek darem so kleiiiiiin bietjie van rugby. Hier is wel n paar grootbekke wat ek sal laaik om te sien hoe hulle vaar daarmee. Hier is iemand wat probeer het maar net so gou weer opgehou het...en die resultaat is LAASTE plek. Ek sal nie jou naam noem nie aangesien jy ook vriende het wat dink jy weet iets van rugby af...los hulle maar met daardie illusie.
Posted on: Sun, 27 Oct 2013 06:09:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015