4246 Hai Admin kan jy asb vir my Anon post?? Ek bly ni in potch - TopicsExpress



          

4246 Hai Admin kan jy asb vir my Anon post?? Ek bly ni in potch ni maar like om van julle confessions te lees... Ekt raad nodig. Vir n tydperk het ek en n ou iets aan gehaad hyt my en almal laat glo eks di mysie op wie hy verlief is tot aan sy ouers gaan voorstel... So n rukkie terug se hy nee ons is net goeie vriende en en en dai hele storie... Die slegte deel is eks mal oor hom en mis hom vrek baie... Wat doen ek om te vergeet? Of probeer en om sy hart te wen? Ons is nou vriende... Geen lelike comments asb.
Posted on: Sun, 10 Nov 2013 19:46:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015