Aan al die moeders en vaders op my FB wat julle kinders pakslae - TopicsExpress



          

Aan al die moeders en vaders op my FB wat julle kinders pakslae gee. Vergewis julle maar van die feite... (En gaan lees gerus ook die bronne) En as jy jou kind slaan en hierdie video nie kyk nie dan kort jyself n moerse loesing dat jy vir dae lank nie kan sit nie en ek dink die persoon om dit vir jou te gee is jou kind as jy eendag 80 is in n poging om jou kinderlike wangedrag te probeer modifiseer. Daar is baie ander metodes... google net... vra ander... dink uit die boks...
Posted on: Tue, 08 Oct 2013 21:20:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015