Aan al my vriende:Gelukkige ek! My jongste nig Rubine(dogter van - TopicsExpress



          

Aan al my vriende:Gelukkige ek! My jongste nig Rubine(dogter van my "tannie" Hettie) wat self maar 28 is (en maak dat ek mos nog ook onder die jeug klassifiseer) is nou ook nog my "facebook" vriend(in).Sy nr. 12. Aan ma se kant geseen gewees met vier niggies vanuit die Kaap(Mildred,Sonja,Elizabeth en Rolinda) en van pa se kant met vyf niggies vanuit die Noord -Transvaal(Mari,Rensia,Christelle,Klein Hettie en Rubine). Dankie Mildred(onder naam van man Oloff),Klein Hettie en Rubine dat jul nou ook hier my vriendinne is. Het darem ook van die soort met "tuitjies" (soos die ou Hollander geseg het-of te wel "neefs") 8 ontvang aan ma se kant; en 2 aan pa se kant. Groete,Die Oude(20jarige) Neef. Naskrif:So terloops Mildred: Ek het hier n briefie (van later in 1950 ongeveer) vanaf jou ma (vanaf Hermanus gerig aan my ma) waarin jy en ek onder bespreking is.Ons is darem ook van lankal af "celebs"-en steeds nog jonk![Hoop om dit nog een of ander tyd te "scan" en vir jou te stuur.] Weereens groete, Die oudste(jongste) neef!
Posted on: Thu, 15 Aug 2013 04:56:49 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015