Adam Small Second Coming II Toerie Lord byrie airport yie jet - TopicsExpress



          

Adam Small Second Coming II Toerie Lord byrie airport yie jet stap tussen die streamers oppie tarmac en virrie Here Jesus fan-club die V-sign wys vir ‘n mys. Innie press-conference wat gafollow het het hy ga-apologise en sincere regrets ga-express lat hy dié assignment so lank moes cancel, hy’t werklik gatry sy bes ma soes hy ga-explain het ‘n celebrity follow nie sy eie nie ma sy Manager se wil. Toe’t hy kindly agree en moerie teenagers gapose voor ‘n hele battery press photographers, ennie hêpkêts het gaskrie en spontaneously gatwis’ (photo op bladsy drie)- en ámmal het die Lord warmly ga-applôd toe hy reveal hy gan ‘n personal appearance-show vi sy non-white entoesiasts special innie Gem in hou.
Posted on: Fri, 02 Aug 2013 06:41:35 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015