Afeglope 2 dae in amsterdam spandeer en dit was ongelooflik - TopicsExpress



          

Afeglope 2 dae in amsterdam spandeer en dit was ongelooflik gewees, marken en vollendam ook besoek en ek is absoluut verlief op vollendam!!!!! EK sal more daar gaan bly as ek die kans het. Sodra ek terug by die huis is sal ek die fotos op laai. More is ons in brugge en slaap in brussels en daarna is ons in parys en dan laaste stop is london... Daar le nog baie lekker en opwindende dae vir ons voor. KAn nie wag vir die tye wat ek en my enigste trouvrou nog saam gan spandeer op hierdie vakansie nie...
Posted on: Sun, 07 Jul 2013 22:34:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015