Ai as ek so luister na al die lande se leiers met hul probleme dan - TopicsExpress



          

Ai as ek so luister na al die lande se leiers met hul probleme dan voel ek net magteloos en kan net bid vir hulle, dat hul na God toe moet draai. God is die Opperbevelhebber. Hy het die finale beheer oor al die menslike magte, ekonomies, politiek, akademies, militer, en godsdienstig. Al hoe meer mense weet van die bestaan van ongesiene bose magte wat in die wereld aan die werk is. Die Almagtige God het beheer oor alle magte. Die heelal is onder Sy oppergesag. GOD en alleen GOD is die Opperbevelhebber. En Hy is die God en Vader van ons Here Jesus Christus. Hy is deur genade, jou Verlosser, jou Vriend en jou Gids. Kom ons bid saam vir ons leiers om terug te keer na God met die wereld se probleme asb. Geseende daggie vir julle. Jesus groete.
Posted on: Wed, 07 Aug 2013 22:26:54 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015