Almal gebruik gedurende hierdie tyd medikasie van die pharmacy en - TopicsExpress



          

Almal gebruik gedurende hierdie tyd medikasie van die pharmacy en antibiotika van die dokter. Maar besef julle regtig wat julle in julle liggaam sit. Gaan lees op die voutablet wat binne die pakkie is en die contra-indications. Enige produk wat deur dokter voorgeskruif word en wat oor die counter verkoop word het n "chemical base component" in. Meeste van produkte is "suppressors" wat jou nou laat beter voel maar dat jy op later stadium veel erger simptome sal kry. Die ergste is dat ons vir ons kinders dit gee. Dan die vraag is? Almal gebruik dit hoe verkeerd kan dit wees? Dan kyk jy huidiglik na statistieke soos elke 1 uit 4 mense wat jy ken het kanker. Mans kry hartaanvalle al onder die ouderdom van 40?? 65% van mense wat hartaanvalle kry gaan dood. Elke 1 uit 5 mense het diabetes. We are what we consume. Ek is so bly dat ek en my familie gedurende die tye natural food based supplements gebruik wat ons liggaam die nutrition gee wat dit nodig het om die source te heal van die simptome. My kinders was die afgelope jaar nog glad nie siek nie. Ons moet meer wyse besluit begin neem en dis nodig dat jy jouself educate. Dont be a sheep.
Posted on: Fri, 16 Aug 2013 05:52:48 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015