Annemarie is in die Johannesburg Algemene Hospitaal opgeneem, Die - TopicsExpress



          

Annemarie is in die Johannesburg Algemene Hospitaal opgeneem, Die stents wat hulle ingesit het om die vog uit die brein te dreineer was nie geslaagd nie. Sy gaaan nou weer in die teater in, Asgevolg van die vog op die brein is daar baie drukking, wat veroorsaak dat sy stuiptrekkings kry.. Haar moeder is by haar en kry baie swaar om haar kind so te sien ly. KOM ONS BID AS GROEP VIR HAAR EN DIE DOKTERS WAT HAAR BEHANDEL.
Posted on: Sat, 27 Dec 2014 10:40:56 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015