Baie Baie Dankie Andre en Tanja wat vir my n "SUPRISE PARTY" - TopicsExpress



          

Baie Baie Dankie Andre en Tanja wat vir my n "SUPRISE PARTY" Saterdag aand gereel het. En dankie aan almal wat gehelp het " Dit was AWSOME !!!!!!!!! Veral toe my ou maatjies Klasina en Cecilia ook daar was. Die saal was pragtig opgemaak en die kos was soos gewoonlik weer uit die boonste rakke. Morne wat al die pad uit Langebaan uit gery het om vir my by die saal aftelaai - In Style - ..... Vian Swart wat opgetree het en Tanja wat vir my n driedubble rainbow koek gebak het. En of dit nou nie genoeg was nie, braai en kuier ons toe heeldag gister my ouma Dankie julle ek het dit baie geniet - (ek het die beste familie en vriendinne in die wereld) xxx luv u all mwa
Posted on: Mon, 07 Oct 2013 07:24:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015