Baie, baie geluk met jou 70ste verjaarsdag, my liefste liefie. - TopicsExpress



          

Baie, baie geluk met jou 70ste verjaarsdag, my liefste liefie. Dankie dat jy altyd daar is om my arms hoog te hou. Baie dankie vir Saterdag se harde werk, Karen Olivier, Mariana Meadon Beukes, Saartjie Beukes, Annelien Cunningham, Liana Meadon, Michael Meadon, Angela Meadon. Jy mag maar panfluit speel Corman Olivier. Dankie dat jy altyd bereid is om daai ekstra myl te loop Lasea Du Preezll. Kan nie wag om Cathy Wagner se fotos te sien nie. Terence Cunningham, al die pad van Heilbron. Shawn Cunningham van Indie....gelukkig nie op Wonderboom geland nie...Al ons wonderlike vriende. Joey Opperman ons het gister heerlik geeet aan die platter. Cecilia Venter, dat julle daar was
Posted on: Mon, 30 Sep 2013 06:06:18 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015