Bederfdag by ouetehuis in geelhoutpark 90woonstelle 14September - TopicsExpress



          

Bederfdag by ouetehuis in geelhoutpark 90woonstelle 14September 2013 08:00 Ons gaan een GROOT potjie maak saam met rys. Ons kort asb hulp met enige vleis vir die pot, al is dit net een pakkie asb julle. Ons kort ook rys, 15kg (maar al kan jy net n koppie skenk help dit al klaar) en dan 1sak aartappels Hier is lysie van goedjies waarmee ons graag pakkies wil maak vir elke woonstel: Sop pakkies Blikkies kos Enige brood/buns Pasta Groente/vrugte ASB ASB help waar julle kan! almal welkom om te kom help op die dag asb! Claudia 0763037030
Posted on: Wed, 04 Sep 2013 11:22:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015