Butterflies Lees asb! Ek ken iemand wat op die oomblik deur n - TopicsExpress



          

Butterflies Lees asb! Ek ken iemand wat op die oomblik deur n baie moeilike tyd gaan, weens omstandighede buite haar en haar man se beheer moes hy sy werk op gee want hul moet volgende week uitrek (op kort kennisgewing) en verhuis na n hele ander dorp toe! Gelukkig het hul bly plek gekry by famielie MAAR die man se hele salaris gaan net vir die trek van hul meubels en hul vervoer! Is hier enige iemand wat n donasie kan maak om die gesinnetjie & hul babatjie te kan help met doeke of melk of kospakkies? Enige iets is welkom asb laat ons die mense bystaan om op hul voete te kom GROOT ASB! *Jenz*
Posted on: Fri, 25 Oct 2013 17:25:01 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015