Comment asb op nr 63...vi julle mensies wat nu al wee alles - TopicsExpress



          

Comment asb op nr 63...vi julle mensies wat nu al wee alles negatief te se het eka gevra vi raad...hy haat di ex oor di feit dat sy vi hm gese het sys op voorbehoed middels wnt sy wili swanger word ni mar tu het sy swanger geword wnt syt gednk dit gan hm maak bly toe hy yt di verhouding wou kom...eka sal nie inmeng nie wnt dis is tussen hulle ma ek sal di kind aanvaar(ek het alklaar) wnt dis deel van hm n eka sal ook ythelp waar eka kan mar sal noit sy ma prober speel ni...n ek sal niks dun om di ma kwad te mak ni wnt dt sal net my ou n di kind ontwrig ma sos ek se eks di tipe mens wat sal bly wana meeste mysies wat in di situasie mus wees di ou sal los eks ni die judgemental tipe ni en eks meer volwasse as di vrouens my ouderdom so al is dt n groot verantwoordelikheid sal eka my beste dun om n beter situasie yt n slegte situasie te skep n eka glo alles gebeu met n rede
Posted on: Tue, 25 Jun 2013 10:22:06 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015