Daar is baie mense wat bitter graag ‘n kospakkie wil skenk - TopicsExpress



          

Daar is baie mense wat bitter graag ‘n kospakkie wil skenk maandeliks maar dit werk net te veel vir hulle uit, Nou het ons besluit om dit as volg te doen en dan kan elkeen self besluit wat hy wil of kan bekostig en dit gee. Soos wat die goedjies inkom sal ek almal op hoogte hou van wat ons nog kort om die kospakkies op te maak. So u gaan deur die lys, besluit wat en hoeveel van die spesifikie item u wil gee. 60 x 5kg Mieliemeel 60 x 2,5kg Suiker 60 x 1kg Rys 60 x 500g Macaroni 60 x 500g Spagetti 30 x 1kg Sout 30 x 1k Poeier melk 30 x 100 Teesakkies 60 x 1kg Margarine 30 x 910g Konfyt 60 x Tray eiers 30 x 750ml Kookolie 360 boksies Soya Mince 60 x 10 Rolle Toiletpapier 30 x Groot buis tandepaste 30 x Bottel sjampoo 30 x Handy Andy 30 x 1kg Waspoeier Baie dankie en God seen elkeen wat bereid is om te help. Share hierdie asb ook na u blad toe.
Posted on: Mon, 12 Aug 2013 06:06:31 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015