Daggafarians are fighting in the post apartheid struggle. We are a - TopicsExpress



          

Daggafarians are fighting in the post apartheid struggle. We are a force to be reckoned with but for our peace we offer up unity for immunity in a war on people. We should be United to fight it. Viva AmaDaggaDagga Kan ons nie maar net saam staam teen wette wat mense se lewens vernietig nie. Elke dag word mense se lewens vernietig omdat hulle n skadeloose plantjie bo oor tabak en alkohol verkies. As jy nie jou stem teen rasistiese dagga wette dik maak nie en maar net aanvaar dat n hele kultuur as kriminele bestempel word is jy deel van die probleem. Jammer as humour tweede belangrik is in my werklikheid. As jy kwaad is vir wat ek hier geskryf het klim van jou pynpil plak af adecodol en mypropdol is abei baie meer verslawend en skadelik aan die ligaam as wat n wonder krui ooit kan wees. Ek praat altyd dagga omdat dit my hart breek dat n wet sonder enige wetenskapilike basis families daagliks uit mekaar verskeur deur andersins wet volgende mense saam geharde kriminele te plaas. Dont shrug this issue off your shoulders because we are figthing in the post apartheid struggle. Dagga wette is niks meer as a n Morality Act vir daggarokers nie...
Posted on: Fri, 27 Jun 2014 08:51:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015