Daleen Pretorius Hey kan met my naam plaas. Die is n moet deel. - TopicsExpress



          

Daleen Pretorius Hey kan met my naam plaas. Die is n moet deel. Dankie.......More mensies, ek moet met jul deel oor Annique produkte. My man het my verras met n pakkie van hulle produkte. Ek het 2 oggende en 3 aande al gebruik, n facial met n dermalift facial mashine ter waarde van R2400 saam met n scrub en masque wat 2 keer n week aan gesit moet word. Mense ek lyk soos n nuwe mens na 5 keer se was en een facial. Die produkte werk fantasties en laat jou vel baie goed voel. Ek is nie spyt nie en sal nooit weer ander goed op my gesig gebruik nie, ek het n probleem vel en was selfs al op croniese pille niks het gewerk nie maar ANNIQUE is regtig die moeite werd na 3 dae sien ek n groot verskil. As iemand dalk meer wil weet kan julle Alicia Geel sakel sy is baie oulik en n goeie agent. Haar nr 0832273182. En meer as kliente bestel vir meer as R1000 kry jy gratis facial vir n maand. Dis 4 sessies ter waarde van R150 p/ sessie. Lekker dag almal
Posted on: Sun, 17 Nov 2013 06:02:44 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015