Dankie Here vir U genade wat U aan ons elke dag gee - dankie dat U - TopicsExpress



          

Dankie Here vir U genade wat U aan ons elke dag gee - dankie dat U aan ons voorsien in donkertye -dankie dat ons weet U is alomteenwoordig-Dankie Here vir U liefde -Dankie Here dat ons weet U is lief vir ons - Dankie Here vir ons gesondheid - Dankie dat U ons geneesheer is as ons siek is - Dankie Here dat U aan die Kruis vir ons Gesterf het om al ons sonde skoon te was - Dankie Here dat U ons verlede uitgewis het -Dankie Here vir nog n dag:AMEN More maaikies lekker wintersdag!
Posted on: Tue, 02 Jul 2013 04:42:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015