Dankie aan almal wat die tannie in Heidelberg gaan help het. Ons - TopicsExpress



          

Dankie aan almal wat die tannie in Heidelberg gaan help het. Ons is trots op julle.Tannie Susara is skoon en gebad en gesels lekker met die kuiergaste. Volgens haar het sy alles wat nodig is. Weet nie hoe lank sy nog daar sal wees. Sy moet nog Barra hospitaal toe gaan vir brein skandeering. As enige lede dalk môre n draai daar gaan maak, asb daar is nog n paar eensame ou mensies in die saal. Gesels en gee hulle ook n bietjie aandag, spesiaal aan tannie Maria, sy is baie harstseer en noem haarself die afvlerk voeltjie. Ai dit is so harseer om die oumense so te sien.
Posted on: Fri, 02 Aug 2013 19:04:44 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015