Die Christen Vrou wrote: WAT SIEN JY Terwyl ek gewerk het - TopicsExpress



          

Die Christen Vrou wrote: WAT SIEN JY Terwyl ek gewerk het was ek eendag op n verkope kurses en hulle het vir ons n video gewys, van twee spanne wat basketbal speel. Daar was n blou span en n rooi span, en ons opdrag was om te tel hoeveel keer elke span die bal hop. Ons het elkeen n stuk papier geneem en bo aan geskryf rooi span en blou span en toe gewag vir die video om te begin. En terwyl die twee spanne speel ...
Posted on: Fri, 01 Nov 2013 11:00:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015