Die krag van lofprysing in geestelike oorlogvoering: onthou dis - TopicsExpress



          

Die krag van lofprysing in geestelike oorlogvoering: onthou dis steeds geestelik op ons van toepassing vandag. Lofprysing is ń kragtige wapen wat die vyand verslaan. 2 Kronieke 20:22 - En op die oomblik toe hulle die gejubel en die lofsang aanhef, het Yahweh ń hinderlaag opgestel teen die kinders van Ammon, Moáv en die mense van die berge van Seìr wat teen Yehudah gekom het, sodat hulle verslaan is. Jesaja 30:31-32 - Want vir die stem van Yahweh sal Ashur verskrik wees; met die stok sal Hy slaan, en elke swaai van die slaanstok wat vir hom beskik is, wat Yahweh op hom laat val, sal wees onder begeleiding van tamboeryn en sitermusiek, en met ń uitgeswaaide vegtersarm sal Hy teen hulle veg.
Posted on: Wed, 31 Jul 2013 10:04:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015