Die lewe het jou so hard behandel. Jy het al so baie seer en pyn - TopicsExpress



          

Die lewe het jou so hard behandel. Jy het al so baie seer en pyn beleef. Dinge het soms net heeltemaal rof geraak en totaal hande uitgeruk. Jy het al so baie van die lelike kant van die lewe gesien en so min van wow-kant. Jy smag daarna om ook net ‘n bietjie bederf te word ... om ook net spesiaal te voel as persoon. Elkeen van ons het binne-in ons ‘n verborge prins en prinses. Ons is geskape na die Beeld van die Koning van die heelal. Iets in jou roep uit na jou koningskap in JESUS! Jou Gees smag alreeds na die Bruilof-maal van die Lam ... en na die BRUIDEGOM!!!
Posted on: Fri, 01 Nov 2013 08:09:45 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015