Die volgende boeke is op die kortlyste vir die M-Net Literêre - TopicsExpress



          

Die volgende boeke is op die kortlyste vir die M-Net Literêre Toekennings vir 2013. Baie geluk aan al die skrywers! Afrikaans: Brink, A.P. Philida (Human & Rousseau) Brynard, Karin Onse Vaders (Human & Rousseau) Van der Vyver, Marita Die blou van onthou (Tafelberg) Steinmair, Deborah Die neus (Human & Rousseau) Winterbach, Ingrid Die aanspraak van lewende wesens (Human & Rousseau) Engels: Barris, Ken Life Under Water (Kwela Boeke)
Posted on: Mon, 02 Sep 2013 07:32:44 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015