Dis amper Desember mense en dit meen bonus tyd! Stuyvesants word - TopicsExpress



          

Dis amper Desember mense en dit meen bonus tyd! Stuyvesants word cigars,pajama broeke word vol stof want almal wil net uitgevat wees! Die pap sak verander in Johnny Walker! Die I hate being alone statuses verander in I love being single. Die going to lala land verander na what a top nite!!. Die ou Chuck Taylors word weggegee en almal bly afkyk na die nuwe Jordans! Die brood blik raak vol stof want die rooster bly warm! Jy vergeet van n pom pom want die hairdresser laat als bounce! Daar is net altyd elke dag iets om te doen! Ja nee dis festive, enjoy dit want Januarie bak j ini son met jo dop java 2 snytjies peanut butter brood en wag vir n skyf van dai stuyvesant en NAMAQUA lol en luister na Bella se Hou My Trou,Liewe Jesus Hou My Trou!
Posted on: Tue, 12 Nov 2013 11:27:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015