Dis nie lotto Ek wou my skatte kom verdubbel met veertien rand - TopicsExpress



          

Dis nie lotto Ek wou my skatte kom verdubbel met veertien rand in my sak val ek by die casino vas stuur my na die rand masjien drie munte in die slot slaan die bod op my die klokkies lui so saggies ek rittel bewe dans vat n tweede kans ek trek die one arm bandit die sewes val weer mis met nog genoeg vir twee gaan ek weer probeer my duim sweet vingers gekruis hoor ek die masjien geruis hier gaan my laaste kans die munt in my hand die brand langs my lui n klok die speler jive en hop aansporing die gelui het my in die regte bui gekry ek prop die geldjies in die slot ek bid tot die dobbel god daar was n klang geluid geen verdere munt duit my sak was plat en ook my lag die rede vir my dobbel (snik)
Posted on: Tue, 16 Jul 2013 17:35:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015