Dít is hoekom Afrikaans-sprekendes in die algemeen aan die kort - TopicsExpress



          

Dít is hoekom Afrikaans-sprekendes in die algemeen aan die kort lootjie trek: Ons het sulke swak selbeeld dat ons selfs ons eie taal sal inboet as om op te staan teen onreg. Ek is van die Afrikaanssprekendes wat buite Suider Afrika woon se blad geblok nadat hulle my begin aanval het oor my plasing en dit begin verdedig het toe hulle admins my daaroor aanval. Duidelik kon hulle nie die debat wen nie toe blok hulle my maar. Asof dit my pla. Gmpf. Ha ha ha di da.
Posted on: Thu, 20 Jun 2013 19:12:28 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015