Een van GV se gesinne se vrouens verkoop nou Avon, dis in - TopicsExpress



          

Een van GV se gesinne se vrouens verkoop nou Avon, dis in Carletonville en sy kan op bb pin 2807F637 ge add word vir bestellings.(Trudie)! Ons E-gesin spog met n splinternuwe pasgebore kleinding(Jayden welkom by Gv) ons weet somr jy gaan jou mamma en pappa en tani Elize-hulle baie geluk besorg. Dan wil ek somr terwyl ek nou so op en wakker is vanognd vir Rika en haar man (van Fochville) baie danki se wat spesiaal agter my aangery het om 2skenkings te kom optel hier in klerksdorp en dit ali pad Carletonville toe gevat het en sodoende kon 7 gesinne versorg word. Die skenkers Antoinette en haar werkers skenk laasmaand R1000 en Ansa R500 en sodoende kon Rika genoeg basiese voedsel aankoop vir di gesinne vir 2weke. Dankie aan al hierdi Engele, jul is voorvaar liggies van God.
Posted on: Sat, 24 Aug 2013 06:05:29 +0000

Trending Topics



"sttext" style="margin-left:0px; min-height:30px;"> Completing the federalisation of Somalia: I am seeking a united
Smart Kids with Disabilities and Villa Maria
A party that believes in creating leaders rather than weak and
Hey Alums- We are about a month away from the alumni band game so

Recently Viewed Topics




© 2015