Egtheid lê in die opregte begeerte om soos Christus te wees. Dit - TopicsExpress



          

Egtheid lê in die opregte begeerte om soos Christus te wees. Dit kan ons alleen vermag deur deurentyd op ons kniee te bly, ons harte te suiwer en elke dag weer van voor af te probeer om Sy wil te doen. Dan kry ons dit reg om: * al ons vrese, vooroordele en versoekings uit te vee. Die oorsaak van verkeerde woorde en optredes is heel dikwels in een van hierdie drie gewortel. Ons Verlosser vee egter al hierdie Vs uit. Hy maak ons werklik vry daarvan. * ons hele lewe vir Hom te gee. Wanneer ons elke nuwe dag op ons kniee begin, begin ons met genade. En God se genade sal ons in moeilike tye help kophou, ons krag gee vir elke dag en ons help om werklik te groei. Wanneer ons harte in Sy genade groei, sal dit in ons lewens wys. En, soos Albert Schweitzer se, voorbeeld is nie die belangrikste ding om ander mee te beïnvloed nie, dis die enigste!
Posted on: Thu, 31 Oct 2013 04:28:51 +0000

Trending Topics



Lack of leadership in Africa: Ibrahim - Times LIVE - New
GRAB YOUR COPY NOW: blackhatplanet.net/h20-bhp-poster ●●●
pana acum rodpodul asta imi face cu ochiul si ma manaca
Still no furnace in this house. Really nice I have to sleep in
Whether in the next few hours or days, or a few weeks from now,
Surat dari mantan pemegang lisensi Miss World kepada MUI. JAKARTA

Recently Viewed Topics




© 2015