Einde van konflik blyk in sig te wees . . . Wereld eis vrede . . - TopicsExpress



          

Einde van konflik blyk in sig te wees . . . Wereld eis vrede . . . Hierdie soort berigte is n vermorsing van papier. Die wereld is soos n tydbom; die woede en magtelose frustrasie sal altyd weer ontplof. Die prys van vrede is oorgawe aan God. Die wereld stel nie belang om in oorgawe aan God te leef nie - in Openbaring word aangedui dat die ongeregtigheid van die aardbewoners sal toeneem, ondanks die onophoudelike waarskuwings van God voor Sy wederkoms. om jou sal daar oorlog wees .En binne-in jou huis sal satan teen jou oorlog voer, omdat jy vir Jesus, Wie se Messiasskap jy bely, haat. Tog kan jy onaantasbare, onversteurbare vrede he. Jy kan vrede soos n kleedom jou ensoos n lig in jou dra. Vir jou , soos vir Moses, vra God, wat Sy Seun gestuur het sodat jy Hom mag ken : Moet Ek self saam gaan en vir jou vrede gee?
Posted on: Fri, 15 Nov 2013 18:26:04 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015