Ek MOET hierdie grappie weer post vir my nuwe FB vriende / en die - TopicsExpress



          

Ek MOET hierdie grappie weer post vir my nuwe FB vriende / en die wat dit misgekyk het. JONAS WIL GAAN TROU! Ou Jonas kom by sy Oubaas en sê vir hom : “Oubaas, ekke wil gaan trou met daarrie vrou by die stroois.” Oubaas :“Ou Jonas, is jy lief vir daardie vrou?” Jonas :“Ja Oubaas, ekke soek hom sterrek.” Oubaas :“Nou Jonas, as jy wil gaan trou, moet jy darem iets van die Bybel weet. Ken jy iets van die Kerk en die Bybel?’ Jonas: “Auk, Oubaas, ek kan hom van Pontjies en Pilatus. Ek ken hom binnekant by die palm van my hand.” Oubaas :“Nou Jonas, vertel my bietjie van die Bybel.” Jonas :“Oubaas, eendag daar was twee mense, Adam en Eve. Nou die Oubaas het gesê hulle kan eet hom al hom die perrekies, maar daardie boom van die jam Perrekies hulle mag hom nie eet nie. Nou die slang hy sê vir Eve: “Hau, hierrie jam perrekies hulle es mooi gaar, Hulle vreet daarrie jam perrrekies. Hau, nou hulle sien hulle is kaal. Nou Adam hy maak by hom die rok met die troksvyblaar. Nou Oubaas het gakom. Hy sê yt die radysakker yt. Nou hy sit twee Ingelsman met asgaai By die hek.” “Hau, Oubaas, daar was anner parmantig Samritaan. Hy gary langs die Pad met sy tjorretjie. Nou die Tsotsies hulle wil hom slat. Nou hy jaag weg met sy tjorretjie. Soos hy gaan onner by die doringboom, sy kroesies hulle haak by sy dorings. Hy gahang daar sewe dag en sewe nag. Nou Delilla hy kom, hy sny hom sy hare. Nou hy val bennekant by die louhok. Hy gably daar veertig dag en veertig nag. In die nag Ruben hy wil hom kom ythaal. Hy wil hom vakoop. Nou die parmantagge Samritaan hy hardloop weg. Hy gakom by die groot water. Hy het die knopkierrie by die kombers ytgehaal, nou hy slat op die water. Die water hy maak oop. Nou haan in by hierrie national road, skoon teer, yellow stripes, white stripes, de lot.” “Soos hy was halfway, die water hy maak toe. Nou die groot vis hy sluk hom in. Hy bly bennekant by die vis ok veertig dag en veertig nag. Toe die vis hy spoeg hom yt by die land van karringmelk en putupap.” Ek ken ne Oubaas?
Posted on: Wed, 19 Jun 2013 08:34:39 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015