Ek is van daardie mense wat nie heeltyd hoef malls te trotseer en - TopicsExpress



          

Ek is van daardie mense wat nie heeltyd hoef malls te trotseer en te kyk wat ek nodig het of wat ek wil he nie... Die gym help met baie frustrasies en jou geldsake regtig! Hoekom n top koop wat se guess as jy n gewone een kan kry wat netso mooi is, so bly ek het geen skuld nie! Nognooit n kredietkaart besit nie, mis dit nie... My ouers het my toe mooi geleer van begrooting.. Wonder net hoeveel mense kry hierdie angs of gevoel hulle moet nou Kersfees inkopies doen.... Ruk hand uit...
Posted on: Sat, 02 Nov 2013 11:40:19 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015