Ek luister nou na "Die Kaplyn" van Bok van Blerk terwyl ek n skaap - TopicsExpress



          

Ek luister nou na "Die Kaplyn" van Bok van Blerk terwyl ek n skaap tjoppie gaan braai en my gedagtes gaan terug na 1973 tot 1982 met my diensplig op daai Kaplyn naby Fort Doppie oppie Kwando rivier en die herhaalde 3 maande kampe in Suidwes op die grens na Angola Swawek Ondangwa Eenhana Sandbag valley Ruakana en Oshakati en Oshivelo die poort na harde goeie tye soos opgeroep Ons vir jou Suid Afrika!
Posted on: Thu, 03 Oct 2013 16:24:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015