Ek moet getuig. Het vanoggend met boodskap opTv die gees so - TopicsExpress



          

Ek moet getuig. Het vanoggend met boodskap opTv die gees so ervaar. Terwyl die pasroor bev. Jy moet iemand seen en n miricle sal gebeur. Ek het opgestaan en al wat ek nog beskikbaar gehad het iemand geseen met n donasie. Dit was 7h30 vanoggend. 10h30 het die blye e-pos bev. Ons bid al vir 1 volle maand. Dankie Jesus. U is so getrou en nooit laat nie. Ek loof en prys U en sal nooit ophou om aan ander te vertel nie
Posted on: Fri, 08 Nov 2013 08:31:11 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015