Ek weet hierdie boodskap gaan tot baie kritiek lei,maar ek is nie - TopicsExpress



          

Ek weet hierdie boodskap gaan tot baie kritiek lei,maar ek is nie aangestel deur mense,maar deur God,so voor u enige kritiek gaan lewer,klaar dit eers uit met God? Die WAARHEID moet UIT!! Ons is so lief om vir heidene en ook mede broers en susters wat weg gedwaal het van God se woord en wette,te se die Here het jou lief!Maar besef ons nie dat ons besig is om daardie persoon te motiveer in die sonde wat hy of sy doen.As iemand sonde doen staan hy of sy klaar onder die oordeel van sonde,want die wet van God het elke sonde klaar geoordeel.Die skrif se God het die sondaar lief maar haat die sonde en daarom het Hy Sy Seun die finale offer gemaak tot redding van elkeen wat glo.Maar hulle wat steeds sondig staan onder God se oordeel en al het Jesus hulle lief,as hulle nie bekeer,bly hulle onder daardie oordeel.Geliefdes vertel eerder vir die dief,moordenaar,hoereerder,egbrekers,hoog moediges,leunaars,kwaad stekers,homosekseuliteid,afgode aan bidders,ensv daar wag n straf n vreeslike oordeel op hulle wat nie hulle saak met God reg gemaak het.Want ons is besig om God se liefde tot voordeel van sonde te misbruik.Skrif se baie duidelik,geen sonde sal in die hemel in gaan.Waarsku eerder hulle wat sonde mee besig is dat daar n straf wag vir sonde,maar dat Jesus elkeen lief het,as hulle na hom gaan en hulle sonde belei en afkeer doen aan hulle sonde,Hy hulle sal vergewe.Ons is besig om die hell vol te profiteer as ons vir die sondaars se Jesus het jou lief,maar laat hulle nie bewus maak ook van die oordeel oor sonde!!
Posted on: Fri, 22 Nov 2013 06:28:46 +0000

Trending Topics




© 2015