Ek weet nie of hierdie die regte platform is om my hart oop te - TopicsExpress



          

Ek weet nie of hierdie die regte platform is om my hart oop te maak nie maar daar mag dalk net iemand wees wat nes ek earlike vrae vra rondom hierdie sielservaring - wnr mens veral siekerig voel is die voordeel daarvan dat mens soms introspeksie doen – diep introspeksie – dis geruime tyd dat ek in-diepte antwoorde soek namate die lewe regtig rof en grof en onbeskof om my raak en sjoe HET ek nie deesdae baie openbaringskennis ontvang nie en begin om God se stem herhaardelik te ervaar nie en inherent daarvan weet ek nie regtig hoe om hierdie vraagstuk te struktueer nie – maar ek besef inderdaad dat daar ‘n deurbraak-antwoord my pad gaan kom – nie net ‘n antwoord nie maar ‘n Woord, ‘n verandering ‘n paradigmaskuif – ‘n diep dimensie waarin mens net weet dat dit gees, siel & liggaam gaan verander – dis so diep, so intens dat mens in voorbereiding nie onmiddelik weet waar om te begin nie – daarom is dit belangrik dat jou hart en jou gees so ingestel moet wees dat jy weet dat die korrekte kennis leiding & guns van toepassing gaan moet wees om perfek (spot-on) in plek gaan moet val op God se tyd en in God se plan!
Posted on: Sun, 21 Jul 2013 14:00:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015