Ek wil voor die jirre weet of die duiwe in onse dak, weet wat is - TopicsExpress



          

Ek wil voor die jirre weet of die duiwe in onse dak, weet wat is die dae vannie week, want die got hoor my, onse duiwe weet wanne issit Saterdagaand, dan hou die moerse goed n Golden Oldie, en hoer met mekaar die hele moerse nag! Van die moerse duiwe dra ook fokken army boetse, want van gesuiptegeit, march hulle op en fokken af, ek dink van hulle is van die ANC se Umkhonto We Siswe army! Een van hulle was so ge-fokken suip, hy vlieg somme teen die moerse balcony, en nou is hy so fokken babbelaas, hy loop oppie muur, en kan nie n fok vlieg nie! Die anner een het voor die jirre van die dak ge-parachute, want hy le oppie kar se dak, vlerke gesprei, en nou kan sy moerse vlerke nie trug reverse nie! Rover, onse kat met die hondnaam, bekruip hulle, ma as hy by hulle fokken kom, skrik hy fokken groter as die duiwe, dan skarrel neef so fokken hoog die lug in, kompleet of hy beter kan vlieg as die duiwe self. ag jirre als op hierie heilige sabbat dag!
Posted on: Sun, 23 Jun 2013 08:19:27 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015