Erica Green Elaine goeiemore, ek voel baie teneergedruk en - TopicsExpress



          

Erica Green Elaine goeiemore, ek voel baie teneergedruk en depressief, ek sit met my man baie siek hier by die huis, en hy is in en uit die hospit, meestal bedleend, begin bedsere kry,het hom by verskeie hospitale gehad, en hulle wag glo vir datums,vir n gastroskopie, ek moet hom in pretoria steve beki kry, waar iemand hom kan help, ek het geen inkomste of vervoer, nie, is daar nie iemand wt my asb kan help nie, so ook wt is die no in rustenburg wt ek kan skakel vir haweloses, is tans by mense, maar het minder as n weekj tyd om uit te wees
Posted on: Sun, 01 Sep 2013 08:09:25 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015