GEBED OM KRAG... Helen S Rice Moenie bang wees vir die toekoms of - TopicsExpress



          

GEBED OM KRAG... Helen S Rice Moenie bang wees vir die toekoms of vrese oor die dinge van more he, bid net om krag en vertrou op God in alles wat jy doen en dink en se. Spreuke 3: 6... Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Erken en aanvaar jou beperkings en afhanklikheid van God. Onthou ook dat Hy jou die krag sal gee om weer en weer te probeer. Hy maak dit vir ons moontlik.
Posted on: Thu, 11 Jul 2013 05:59:28 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015