GEBEDSVERSOEK: Michel Hendricks amen dankie vir die gebede.my een - TopicsExpress



          

GEBEDSVERSOEK: Michel Hendricks amen dankie vir die gebede.my een seun het n goeie raport gekry.vir n kind wat nie eers voorskool gegaan het nie.Prys die Here.en stadig maar seker begin dinge te werk in my huwelik.dankie.ek wil net vra dat u moet bid vir my finansies want die plek waar ons bly is belaai met ongeregtigheid.en dis nie goed vir my familie.ek wil vra dat u moet bid dat die Here ons moet uitlei.en selfs ekt n eis ingesit teen die mense waar ek gewerk het.wat my nie wil betaal nie.dankie.
Posted on: Wed, 25 Sep 2013 05:27:12 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015