GOEIE MORE MY KOSBARE MAATJIES,MAG JESUS JULLE VANDAG STYF VAS HOU - TopicsExpress



          

GOEIE MORE MY KOSBARE MAATJIES,MAG JESUS JULLE VANDAG STYF VAS HOU ({}).({}) n hartlike goeie more aan al julle maatjies van die Aller- hoogste God en in Jesus Christus onse Here en samesyn van die HEILGE GEES mag goedheid en guns julle volg die dag en GOD ABBA VADER se rykste seen op julle rus({})in swakke mens wees buig ons laag as nietige sondaars voor U ALMAG.U GROOTHEID oorweldig ons en lig ons in geloof na U GENADE LIEFDE.maak van ons oorwinnaars omdat U beloof het om ons U KONINGKRYK te laat beerwe met n EWIGE LEWE saam U.dankie dat U so goed vir U kinders is HERE - dat U altyd weer nuut en heel maak
Posted on: Tue, 23 Jul 2013 06:48:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015