Goeie More: Kyk agter jou Goedheid en Guns volg jou! Kyk om jou: - TopicsExpress



          

Goeie More: Kyk agter jou Goedheid en Guns volg jou! Kyk om jou: Waters van Vrede omring jou! Kyk in jou hand: Jou beker loop oor! Kyk wie stap voor jou: Jou HERDER & HEER! Mag jy al God se beloftes elke dag in jou lewe ervaar!..... Ek wou GISTER vir jou Iets Moois se..... Maar GISTER is verby!..... Ek kan dalk MORE.... Maar MORE is ONBEKEND! .....Dis Hoekom ek NOU vir jou wil se..... Jesus het jou lief en ek ook xxxx. ({})
Posted on: Mon, 26 Aug 2013 05:06:10 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015