Goeie more almal wat op is !!! so lekker geslaap maar baie gedroom - TopicsExpress



          

Goeie more almal wat op is !!! so lekker geslaap maar baie gedroom pragtige more hier in Ooslondon maar die wind is klaar op en die @#$%^$$#$$%^&*^^% Hadidas het my wakker gemaak soek i outomatiese haal geweer vir die geraas makers !!! heh heh heh gaan weer bed toe vir i snooze Geniet die dag almal ek hoop Fernando wen die GP dan is my naweek kompleet met die sharks se wen !!! wat op aarde het die Blou Bulle getref ??? i pakslae van note !! en die Cheetas ???? wil nie eers praat oor dit nie ?? cheers praat later
Posted on: Sun, 22 Sep 2013 04:23:47 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015