(Gordon) is daar iemand wat die lied kan vertaal asb? Censorbugbear Reports Ek het n absoluut korrekte Nguni-vertaler nodig vir hierdie nuwe lied van die EFF wat hulle gister geleer het. Dit moet 100% korrek wees. Ek weet wat hulle bedoeling is maar het n wettige vertaler nodig om elke woord korrek weer te gee in hierdie konteks: Ao Zuma, asilwi nawe, Silwa namabunu... x2 ... Kodwa sizokushaya - Suka endleni, Silwa namabunu x2
Posted on: Mon, 14 Oct 2013 13:52:23 +0000