(Gordon) vanaf Marie du Toit Naomi Kleinschmidt Pasinoposted - TopicsExpress



          

(Gordon) vanaf Marie du Toit Naomi Kleinschmidt Pasinoposted toStaan Saam Rustenburg Boodskap ontvang...Ons gebede gaan vannaand uit na n oorlede tannie Miems Robberts van Ellisras. Hul het vir haar suster kom kuier naby Mooinooi, Die tannie insluited ha man en ha sussie en haar man was aangeval op die plaas en met warm kook olie verbrand. Noorval laasnag gebeur. Polisie op hul hakke. Mag die liewe Heer die familie se hand vashou en mag Hy gee dat hul die vuilegoed wat dit gedoen het vastrek kom ons bid saam
Posted on: Sat, 31 Aug 2013 19:10:50 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015