HOEVEEL KRISISSE NOG? Hoeveel krisisse moet ek nog hanteer? Dalk - TopicsExpress



          

HOEVEEL KRISISSE NOG? Hoeveel krisisse moet ek nog hanteer? Dalk is dit hoe jy voel. Dinge loop skeef. Dinge breek. Daar’s druk van alle kante. Maar, sê die Here. Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is en Ek sal vir jou rus gee. Werp al jou bekommernis op My, want Ek sorg vir jou. Wanneer jy te swak is om aan te gaan, sal Ek jou dra. My genade is vir jou genoeg! (Hansie Smit - STEP) - stepministries.net Father’s Love Letter (Voice only – MP3): fathersloveletter//Media/English_FLL_CD.mp3 (Jy is welkom om hierdie Woord te ‘share’ op jou ‘wall’)
Posted on: Tue, 23 Jul 2013 15:19:02 +0000

Trending Topics



min-height:30px;"> PEOPLE ABOUT TO HEAD TO COLLEGE FOR THE FIRST TIME: First off,
Good news everybody, weve just added a THIRD leg to the Dont Stop

Recently Viewed Topics




© 2015