Hallo Doreen, ek is bly ons is nou in kontak, hier gaan dit nog - TopicsExpress



          

Hallo Doreen, ek is bly ons is nou in kontak, hier gaan dit nog goed net ouer geword en vol pyne, maar verder goed. Ons bly nog in Klerksdorp in n af tree oord, in klein huisies. Waar bly julle nou,en hoe gaan dit met die kinders en priester. Ons kinders gaan nog goed aan, Maureen is in Dubai en Charlotte is in Australia en Jen in Secunda Carol ook in Klerksdorp het gaste huise hier en Neville in Pretoria
Posted on: Thu, 08 Aug 2013 11:12:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015