Hallo al die mensies. Ek wil hoor of iemand dalk kan help met - TopicsExpress



          

Hallo al die mensies. Ek wil hoor of iemand dalk kan help met bietjie raad. My baba dogtertjie van 8 maande is normaalweg n goeie eter - oggend pap, middag kos, aand kos en tussen in nog joghurt en so. Maar die afgelope week wil sy glad nie eet nie. Sy is bietjie siekerig, en die laaste tyd huil sy ook vreeslik erg (wat sy normaalweg nie doen nie). Ek dink maar dis oor sy honger is en dan nou uit die aard van die saak siekerig is. Wat kan die oorsaak wees? Want ek borsvoed en sy maak my op met die wat sy net wil drink en niks eet. Help asb! Baie dankie!
Posted on: Fri, 12 Jul 2013 11:52:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015