Hallo, sal j asb vir my anon plaas, kan iemand my dalk se wat die - TopicsExpress



          

Hallo, sal j asb vir my anon plaas, kan iemand my dalk se wat die slaap patroon vir n 6maande oue baba behoort te wees soos bv hoeveel keer behoort hulle in die dag te slaap en vir hoe lank en moet hulle teen nou al deur slaap in die aand? Wat kan ek doen laat baba deur slaap want hy word elke 4ure wakker en soek dan n bottel. Ek is bang as ek nie vir hom gee as hy wakker word nie sal hy honger wees. Help asb met raad
Posted on: Fri, 22 Nov 2013 20:59:45 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015